Episodes

Friday Dec 16, 2016
Friday Dec 16, 2016
Wil jy hoor wat agter die skerms gebeur het met Klipkouers Potgooi in 2016? Kom luister bietjie.
NB: Dankie vir jou ondersteuning in 2016. Ek wens jou en jou naaste 'n geseënde Kersfees en 2017 toe! Webwerf

Friday Dec 09, 2016
Friday Dec 09, 2016
Dr. Hannes Dryer is een van die wêreld se voorste rykdomskepping deskundiges. Webwerf

Wednesday Dec 07, 2016

Friday Dec 02, 2016
Friday Dec 02, 2016
Dr. Hannes Dryer is een van die wêreld se voorste rykdomskepping deskundiges. Webwerf

Wednesday Nov 30, 2016
Wednesday Nov 30, 2016
Hiermee 'n voorsmakie van my onderhoud met Dr. Hannes Dreyer, een van die wêreld se voorste rykdomskepping deskundiges. Webwerf

Friday Nov 25, 2016
Friday Nov 25, 2016
Michiel Els vertel vir my van hulle nis "startup", Patriot Apparel. Webwerf

Wednesday Nov 23, 2016

Friday Nov 18, 2016
Friday Nov 18, 2016
In hierdie episode fokus ek meer op Nardus Alberts, stigter van Wrapsa, wat vir my vertel hoe hulle vier biljoen pille per jaar vervaardig en verpak, se besigheid. Webwerf

Wednesday Nov 16, 2016

Monday Nov 14, 2016

Klipkouers is ‘n Besigheids Podcast waar Jacques Basson gereeld gesels met Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com
Klipkouers is a Private Chamber of Commerce and Business Podcast. Jacques Basson regularly engages with Afrikaanse entrepreneurs and influencers to explore practical business and life advice.